I would like to take this moment to share with you some bits of feedback from our recent guests during the IntelliFarm™ Management Application Weekend. These messages once again highlight the passion we all share in sheep farming.
” Eerstens wil ek net Landrani bedank vir die feit dat hulle ons geraadpleeg het om deel te wees van so ‘n naweek, vanaf die lamfabriek tot op die einde. Ek het net gevoel dat ons met alles definitief ‘n verskil kan maak op DeRustica. Ek het baie geleer oor alle aspekte van bestuur, belangrik om meer te weet. Intellifarm het vir ons ‘n nuwe ervaring gebied om ons besigheid beter, makliker en vinniger te bestuur. Voel dit is net nodig om veranderinge aan te bring om ‘n beter rekordhouding te hê en om so veel moontlik data op te bou, vanaf geboorte tot volwasse ooie en ook ramme.”
Derick “Rampie” Campher, Isak “Rooibaard” Damons, De Rustica Dohnes
” Om die naweek op te som in een woord ONGELOOFLIK! Ongelooflike diere, tegnologie, verblyf, atmosfeer, kos en ‘n ongelooflike Landrani Familie. Die naweek het ons weereens besef dat waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg en waar daar ‘n liefde en passie is vir dit wat jy doen gaan elke dag ‘n dag wees om na uit te sien. Dit was ‘n voorreg om Pieter se passie die naweek te kon ervaar en te deel in die liefde vir skaap, maar in Pieter se woorde sy liefies.
Ons beveel IntelliFarm aan vir elke boer oud en jonk, want dit gaan ‘n verskil maak.
Baie dankie aan Pieter en die hele Landrani Span!!”
Hanro en Izany (Dario Dormers)
“Excellence! Entoesiasme! Bemagtiging! Absolute ‘fine tuning’ en presisieboerdery. Stel jou in staat om foute uit te skakel, te verminder en jou kudde op ‘n baie hoër vlak te plaas. Opgewonde om die skaapbedryf met hernude energie en baie meer doelgerigte kennis aan te pak. Dankie, Pieter, vir jou onbaatsugtige energie en kennisdeling.”
Anne-Louise Stevenson
“Het ‘n ongelooflike nuwe denke en opvatting oor die toekoms van skaap boerdery by my laat posvat. Die ou gesegde “om te meet, is om te weet”
Sal in die toekoms al maatstaf wees om winsgewend voort te kan bestaan, met bewyse as ondersteuning. Dankie Pieter. Welgedaan. Doen so Voort”
George Stevenson
From my side, it was once again extremely fascinating to hear all the valuable knowledge and experiences that each farmer brought with him and shared with all of us. However, it became clear through our discussions that there is a significant gap between the production of slaughter animals and the production of breeding animals. Many farmers are unsure of how to make the transition from breeding a slaughter animal to a premium animal. They believe they have the potential to breed such an animal, especially with the support of IntelliFarm™, but the real question remains: how does one unlock the true value of a premium animal?
IntelliFarm™ once again provides a solution. Farmers who select and measure using IntelliFarm™ will gain access to a marketing platform where they can showcase not only their animals, but also the data and information that goes with them.
The margins in the sheep industry are too tight to buy animals without any data.
Hopefully I will say more about this on Saturday morning!
You are welcome to follow us on Facebook so that you get a notification when we post.
Also join our Whatsapp group for valuable information and to keep up to date with our trip!
Regards,
Pieter