Maak 'n Bespreking

15-17 Maart – IntelliFarm™️ Skaap Bestuurstoepassing

Kom kyk na die IntelliFarm™️ mobiele Apple en Android selfoon toepassing wat ons in staat stel om ons stoet asook ń onbeperkte hoeveelheid skape met presisie te bestuur. Vul asseblief die onderstaande vorm in om ‘n bespreking te maak: