Ons Aanbod

By LANDRANI® Meatmasters bied ons die volgende:

GASVERKOPER

Vat met ons hande en nooi ons om ‘n gasverkoper te wees by jou volgende Meatmaster-veiling. Ons bied top klas genetika terwyl ons die aanloklikheid en verskeidenheid van diere op aanbod ten tye van u veiling verbeter. Ons omvattende sosiale media teenwoordigheid is doelgerig en ingestel daarop om bykomende kopers in te trek. Gryp hierdie geleentheid met albei hande aan en kom kyk wat ons na die tafel bring wanneer ons reputasie vir kwaliteit saam met gevestigde verkope gevoeg word.

R

STOETRAMME EN OOIE

Kontak ons vir ‘n reeks geregistreerde stoetramme en -ooie. Elkeen met sy eie unieke eienskappe wat jou kudde sal versterk .

R

RAM SEMEN

Laat ons jou help om jou kudde te versterk. Gebruik ons premie stoetramme se semen en benut ons genetika om jou kudde se verskeidenheid en produktiwiteit ’n hupstoot te gee.

R

LANDRANI® LAM

Van tyd tot tyd het ons Meatmaster-lammers te koop. Net soos ons stoetdiere word hulle met sorg en aandag grootgemaak, hiermee beloof ons uitstekende vleisgehalte. Maak vandag nog kontak met ons.