Besprekings sluit: Vrydag 19 Januarie 2024. Hierdie is 'n unieke geleentheid om ons gevorderde boerdery- en produksietegnieke van nader te sien. Hierdie naweek sal ons die volgende ten toon stel: 1. VoerFabriek: Ontdek ons gepatenteerde proses vir proteïenverhoging en presisie voeding...
