Visie en Missie

Visie en Missie

Ons visie is om pioniers in volhoubare skaapboerdery te wees, met ons dubbele aanbiedings: aanteel vanuit ‘n uitsonderlike Meatmaster stoetkudde 🐑 en premie LANDRANI®️ LAMB vleisprodukte...

lees meer
‘n Deursigtige, Naspeurbare Oplossing

‘n Deursigtige, Naspeurbare Oplossing

Vir Produsente, Voerkrale en Eindverbruikers Huidige kwessies wat opgelos MOET word: Boere kan nie oorleef met huidige stoorlampryse Voerkrale kan nie oorleef met lammers wat nie groei en/of vrek Die koste van voer relatief tot huidige slagpryse maak die...

lees meer
LANDRANI® Open Weekend (March 8 – 10)

LANDRANI® Ope Naweek (8 - 10 Maart)

Besprekings sluit: Vrydag 19 Januarie 2024. Hierdie is 'n unieke geleentheid om ons gevorderde boerdery- en produksietegnieke van nader te sien. Hierdie naweek sal ons die volgende ten toon stel: 1. VoerFabriek: Ontdek ons gepatenteerde proses vir proteïenverhoging en presisie voeding...

lees meer
Benut die Waardeketting

Benut die Waardeketting

Wat moet in plek wees: Maandelikse voorsiening Beheer die genetika (kwaliteit) Eie voerkraal Slagter en verpak self Bemarkingsplatform Koueketting & verspreidingsnetwerk Samiese registrasie en protokol Stelsels om alles te bedryf Maandelikse voorsiening As 'n produsent...

lees meer
Speenpersentasie

Speenpersentasie

Ons onmiddelike doelwit by Landrani® Meatmasters is ń speenpersentasie van 200% per jaar. DWS elke ooi moet 2 lammers speen per jaar. Die feit dat ons reeds in ń 8-maande siklus produseer bring dit af na 133% per siklus. Dit beteken 1 uit 3 ooie moet n tweeling lam…

lees meer