Gedetailleerde Koste- en Inkomsteberekening vir 100 Gehuurde Ooie van IntelliFarm™ om vir die Lam & Voerblokfabriek te betaal. Die doel van die Voerblokfabriek en ons urease-proses is om lae-waarde materiaal om te skakel in hoë-waarde voer teen ‘n fraksie van die koste...
KITS-MAALTYE: ’N STRATEGIESE BENADERING OM WINSMARGES TE VERBETER
Die uitdaging om lamkarkaste in die vleisbedryf te verkoop, is 'n klassieke voorbeeld van die balansering van vraag en aanbod vir verskillende snitte. Terwyl sommige snitte soos lende- en rib tjops gewild is en vinnig verkoop, beweeg ander baie stadiger, wat 'n groot uitdaging skep...
KRAG² WEENS BEMAGTIGING
Die nommer een uitdaging wat meeste van ons in Suid-Afrika het, is die volhoubare beskikbaarheid van krag afkomstig van elektrisiteit. Krag en elektrisiteit is twee verskillende konsepte, alhoewel ons daarna verwys as dieselfde...
DIE EVOLUSIE VAN ONS AVONTUUR
"Innovasie is die vermoë om verandering as 'n geleentheid te sien, nie 'n bedreiging nie..." Steve Jobs. As ons eerlik is dan was die afgelope 10 jaar in skaapboerdery nie maklik nie. Eers 'n 7 jaar droogte en skaars 18 maande later is ons terug in 'n ander tipe droogte. 'n Prys...
Die Koste van Selektiewe Vreters
Die integrasie van die Meatmaster-ras in 'n boerderystelsel wat hoofsaaklik op wolskape, soos Merino's, gefokus is, kan die drakrag van die plaas aansienlik verhoog en die algehele winsgewendheid verbeter. Meatmasters, bekend vir hul ondiskriminerende beweidingsgewoontes en tropbeweidingsgedrag...
Prysdroogte en die A4-gevaar
Dit is belangrik dat ons nou en dan ons planne en strategieë toets. Gedurende die week vra my span hoekom ons nie ‘n klomp stoorlammers koop en voer. Toe besluit ek om vinnig gou weer ‘n sommetjie te maak oor die lewensvatbaarheid van stoorlammers inkoop teen R38 per kg, hulle af te rond...
MEATMASTERS “TOEP”
Vandag gaan ek van die geleentheid gebruik maak om julle ‘n demonstrasie te gee van ons nuut ontwikkelde LANDRANI® Meatmasters “toep” waaroor ons baie opgewonde is. Ek gaan gou vinnig vir julle verduidelik hoe die toepassing werk en dan heel onder is daar ‘n skakel na ‘n Youtube video...
DIE BLUB-KURSUS EN DIE GENE FABRIEK
Laasweek het ek liggies geraak aan die feit dat ek die BLUB kursus bygewoon het by Hermon hier in die Weskaap. Natuurlik het die hele ervaring my aan die dink gesit en hieronder is ‘n lys van die belangrikste “wegneem punte”...
COVID EN DIE MANIER HOE ONS KOOP
As ek terug dink aan die eerste paar dae van "lockdown" onthou ek hoe ek probeer het om stratgië uit te werk om die reels te probeer omseil. Dit was aanvanklik ongelooflik om te dink mens mag net eenkeer per dag winkel toe gaan. Ons het maniere uitgewerk...
Genetiese Verbetering in Skaapboerdery: ‘n Nuwe Dimensie met IntelliFarm™
In die hedendaagse skaapboerderywêreld het die benadering tot teling en genetiese verbetering 'n revolusionêre draai geneem danksy gevorderde tegnologieë soos IntelliFarm™. Tradisioneel het boere gefokus op 'n selektiewe groep...