Prysdroogte en die A4-gevaar

Prysdroogte en die A4-gevaar

Dit is belangrik dat ons nou en dan ons planne en strategieë toets. Gedurende die week vra my span hoekom ons nie ‘n klomp stoorlammers koop en voer. Toe besluit ek om vinnig gou weer ‘n sommetjie te maak oor die lewensvatbaarheid van stoorlammers inkoop teen R38 per...

lees meer
MEATMASTERS “TOEP”

MEATMASTERS “TOEP”

Vandag gaan ek van die geleentheid gebruik maak om julle ‘n demonstrasie te gee van ons nuut ontwikkelde LANDRANI® Meatmasters “toep” waaroor ons baie opgewonde is. Ek gaan gou vinnig vir julle verduidelik hoe die toepassing werk en dan heel onder is daar ‘n skakel na ‘n Youtube video...

lees meer
Die Transformasie van Stoetbestuur

Die Transformasie van Stoetbestuur

'n Nuwe Dinamika met IntelliFarm™ Slimskaal en Sorteerder. In die rustige landskappe van ons plaas, geleë in die hart van die Klein Karoo, het ons 'n rewolusionêre reis begin, een wat tradisie met tegnologie verbind, om die toekoms van stoetbestuur te hervorm...

lees meer